Thursday, August 19, 2010

drakensberge- die perfekte trou venue

Die drakensberge met sy skilderagtige voorkoms en sprokies mooi berge is die perfekte trou venue wat daar is.  jy moet net nie vergeet hoekom jy in die kerk sit as jy so na die berghange staar nie.