Thursday, August 19, 2010

drakensberge- die perfekte trou venue

Die drakensberge met sy skilderagtige voorkoms en sprokies mooi berge is die perfekte trou venue wat daar is.  jy moet net nie vergeet hoekom jy in die kerk sit as jy so na die berghange staar nie.

4 comments:

  1. Hi Mons. Ek hou baie van jou blog. Ek kan net dink wat 'n mooi trouplek die drakensberge kan maak. Dit is 'n baie mooi foto!!

    ReplyDelete
  2. Dankie anemoon, julle moet bietjie daar gaan vakansie hou!! lekker daggie

    ReplyDelete
  3. Baie mooi, ek stem saam 'n mens moet onthou hoekom jy in die kerk staan!sterkte

    ReplyDelete
  4. Dit klink vir my na die ideale sprokiesplek waaroor elke meisie droom!!!!!!!

    ReplyDelete